Carina Steyn

Dorp/Stad waar jy woon:

Centurion

Beroep:

Batebestuur Direkteur

Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:

Die lewe is kort! Gryp elke geleentheid aan. My jonger self sou nooit die selfvertroue gehad om hierdie aan te pak nie, maar nou, bietjie ouer en wyser, weet ek dit gaan nie oor wen nie, maar die reis en nuwe inspirasie wat elke avontuur bring.

Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:

Tierlantyntjies

3 woorde wat jou goed opsom:

Liefdevol, Lewenslustig, Ambisieus

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media