Carina Jordaan

Dorp/Stad waar jy woon:

Paarl

Beroep:

Business Owner

Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:

Het nog nooit ingeskryf nie, en die voorblad gesig lyk na n lekker ondervinding

Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:

Ditsem

3 woorde wat jou goed opsom:

Positief, Snaaks, Liefdevol

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media