Carike de Oliveira
Dorp/Stad waar jy woon:
Pretoria
Beroep:
Klein besigheid eienaar
Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:
Nee, ek het nog nie voorheen ingeskryf nie. Gedink dit sal n lekker nuwe ervaring wees, indien ek na n volgende rondte deurgaan
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
Tamelêtjie
3 woorde wat jou goed opsom:
Passievol, Saggeaard, Toegewy
