Cari-Juané Wessels
Dorp/Stad waar jy woon:
Sandton
Beroep:
Flamenco danser en afrigter
Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:
Ek het die doel gehad om myself uit te daag om nuwe dinge te probeer. Die lewe behoort 'n avontuur te wees en jy weet nooit waarheen dit jou sal neem nie.
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
kolwyntjie
3 woorde wat jou goed opsom:
Hardwerkend, Lojaal, Kreatief
