Candice Thompson
Dorp/Stad waar jy woon:
Goodwood
Beroep:
Technical Co-Ordinator
Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:
My ma het my vertel van die kompetisie en het my oorreed om in te skryf met geen verwagtinge. Ek glo dat dinge gebeur op die REGTE tyd. Miskien is NOU my kans.
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
Engel
3 woorde wat jou goed opsom:
Lewendig, Vasberade, Doelgerig
