Camryn Burger
Dorp/Stad waar jy woon:
Krugersdorp
Beroep:
Fotograaf/Student
Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:
Vir my is SARIE n tuiste vir selfvertroue en nuwe avontuure. Ek glo dat SARIE vir vrouens die geleentheid gee om deel te wees van n familie groter as net jou ma of ouma, dit gee vir jou susters met die selfde lewenslus, liefdevolleharte en uitdagins, en dit is waarvan ek bittergraag deel wil wees. Om n virsklil te maak in een mens se lewe is een van my daaglikse doelwitte en ek voel SARIE gaan vir my die geleentheid gee om dit uit te leef. Jy mis 100% van die kanse wat jy nie vat nie, en hierdie is my kans. Ek het nog nie vantevore ingeskryf vir SARIE Voorbladgesig nie.
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
welgeluksalig
3 woorde wat jou goed opsom:
Avontuurlustig, Ondersteunend, Pligsgetrou
