Cameron Rudden

Dorp/Stad waar jy woon:

Centurion

Hoekom skryf jy in vir SARIE Nuwe Gesig?:

Ek skryf in vir SARIE se Nuwe Gesig kompetisie omdat ek myself altyd beperk het tot uitdagings binne my gemaksone. Ek het n defnitiewe besluit geneem dat ek nie meer so wil lewe nie. Ek wil nuwe uitdagings aanpak om mself die kans te gee om te groei en in die proses my familie, my vriende en die belangrikste myself iets te gee om trots op te wees.

Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:

kolwyntjie

3 woorde wat jou goed opsom:

goedhartig, vergewensgesind, nederig

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media