Caitlin-Lee Swartz
Dorp/Stad waar jy woon:
Paarl
Beroep:
Actress,Singer,Theatre Performer
Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:
My ma het gehoor van die Sarie voorbladgesig en my daarvan vertel.Ek het gedink dit klink intressant en besluit ek gaan inskryf want wie weet dalk is ek die volgende Sarie Voorbladgesig.
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
Voortuitstrewend
3 woorde wat jou goed opsom:
Spontaan, Waaghalsig, Dapper
