Buané Cordier
Dorp/Stad waar jy woon:
Vanderbijlpark
Beroep:
Kantooradministrasie
Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:
Vele mense het my aangeraai om dit te doen,het besluit kom ons probeer!
Nee nog nooit van te vore in geskryf nie.
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
Fantasties
3 woorde wat jou goed opsom:
Vriendelik, Lank, Behulpsaam
