Bronwen Malan

Dorp/Stad waar jy woon:

Ohrigstad

Beroep:

Mamma en Boervrou. Ek is ook eienaar van ‘n gesondheids en leefstyl winkel.

Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:

My skoonsussie het gevra ek moet asb. inskryf. My eeste reaksie was “nee, regtig Anna?” Toe ervaar ek God wil hê ek moet! Ek het vir ‘n paar dae alles bedink, gelees en by God met dit gesit. Vir die wat my ken sal weet so inskrywing is buite my gemaksone. En dan raak ek sommer emosioneel want dit is in ons ongemaklikheid waar groei gebeur. Ons almal het ‘n pad wat ons stap en meskien kan my storie iemand anders so bietjie minder alleen laat voel.

Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:

Flikvlooi

3 woorde wat jou goed opsom:

Liefdevol, Regverdig, Gesondsheidsbewus

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media