Brendali Theron
Dorp/Stad waar jy woon:
Vanderbjilpark
Beroep:
Profesionele atleet Fitness/Wellness Coach
Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:
Ek loer elke keer na die opwindende reis van die Sarie-voorbladgesig en dink dis ’n onvergeetlike geleentheid. So hoekom dan nie ’n kans waag om die reis self te kan aanpak nie! Om gekies te word as die Sarie-voorbladwenner sal fantasties wees om die kans gegun te word om deel van my storie met die land te deel en hopelik ander daardeur te inspireer. Van die heel begin van my professionele loopbaan as sterkste vrou, wou ek nog altyd vir vroue bewys dat jy jou fynheid, skoonheid en dan die belangrikste, jou vroulikheid kan behou word en steeds kan jy fisies sterk kan wees!
Ek dink ek het rondom 10 jaar terug miskien ingeskryf.
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
Liefdevol
3 woorde wat jou goed opsom:
Lojaal, Vrolik, Uniek
