Bianique Blome
Dorp/Stad waar jy woon:
Vanderbijlpark
Hoekom skryf jy in vir SARIE Nuwe Gesig?:
Vandat ek ń klein dogtertjie was het ek altyd gedroom om op ń voorblad van ń tydskrif te wees. Nou is my kans. Ek is tans ń matriek leerling en beplan om volgende jaar by Isa Carstens, Somatologie in Stellenbosch te swot. Ek het verlede jaar by ń model maatskappy aangesluit en ek begin al hoe meer verstaan hoekom ek so baie van skoonheid, grimering en fotografie hou. Ek het ń baie sterk passie vir modelwerk en ek is lief daarvoor om myself uit te druk en my kreatiwiteit te laat vloei daardeur. Ek het ingeskryf vir SARIE Nuwe Gesig omdat ek weet dit baie deure vir my sal oopmaak om my grootste drome te bereik. Nee ek het nog nooit van tevore ingeskryf nie.
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
Passievol
3 woorde wat jou goed opsom:
Vriendelik, Spontaan, Nederig
