Bianca Strehle

Dorp/Stad waar jy woon:

Pretoria

Beroep:

Managares (deeltyds besig met my Graad in Hospitality)

Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:

Ek skryf in vir Voorbladgesig omdat ek glo elke vrou dra iets besonders binne haar ’n storie, ’n stryd en ’n doel wat verdien om raakgesien te word. Ek is iemand wat al deur moeilike tye gegaan het, maar elke keer weer opgestaan het, sterker as voorheen. Vir my gaan ware mooi nie net oor hoe iemand lyk nie, maar oor die hart agter die glimlag, die krag om aan te hou en die moed om jouself te wees.

Hierdie is my eerste keer wat ek inskryf, en eerlikwaar is dit buite my comfort zone, maar ek voel dis tyd dat ek ophou terughou en myself die kans gee om te groei, te leer en net ten volle vir iets te gaan.

Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:

Veerkragtigheid

3 woorde wat jou goed opsom:

Sprankelend, Inspirerend, Hartgedrewe

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media