Bianca Jansen van Vuuren

Ek is ’n graad 11-leerder en sal hierdie geleentheid gebruik om as ’n rolmodel vir jongmense op te tree en hulle aan te moedig om hulself te wees en in hul eie vermoëns te glo. Verder wil ek hierdie platform gebruik om modelleringagentskappe te nader en my droom om ’n suksesvolle loopbaan in modellering en fotografie te bou, na te streef. Ek het SARIE Nuwe Gesig 2026 as ’n uitstekende geleentheid beskou om toegang tot die modewêreld te verkry, en daarom het ek besluit om in te skryf sodat ek my droom kan verwesenlik.

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media