Bianca Enslin
Dorp/Stad waar jy woon:
Strand
Beroep:
Eiendomsagent, Model en Bemarker
Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:
Ek skryf in vir SARIE Voorbladgesig omdat ek glo elke vrou het ’n storie om te vertel — een van krag, groei en genade. Hierdie platform gee my die geleentheid om in ander vrouens se harte in te spreuk en hul te inspireer dat skoonheid nie net aan die buitekant lê nie, maar in jou karakter, jou reis en jou hart. Dis tyd dat meer vroue hul plek op die voorblad inneem – met selfvertroue en “Godfidence.” Ons identiteit lê nie in ons uiterlike nie, maar in God. In Hom is ons waardig, genoeg en onvoorwaardelik geliefd.
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
Vlinder 🦋
3 woorde wat jou goed opsom:
Drukkie-mens, Liefdevol, Kreatief