Bianca de Jager

Dorp/Stad waar jy woon:

Pretoria

Beroep:

Tuis bly Mamma

Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:

Ek skryf in vir Sarie se Voorbladgesig omrede ek besluit het om myself te aanvaar, met my uniekhede, en nie meer skaam oor my geboortevlek is of wil wees nie. Ek voel om meer bewustheid te skep in ons diverse wêreld kan baie mense help. Wysheid is tog immers krag. Ek het al voorheen ook in geskryf vir Sarie se Voorbladgesig.

Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:

Appelliefie

3 woorde wat jou goed opsom:

Verantwoordelik, Braaf, Betroubaar

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media