Bianca De Bruyn
Dorp/Stad waar jy woon:
Pretoria
Beroep:
social media marketer and web developer
Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:
Ek skryf in vir die SARIE Voorbladgesig omdat ek glo ware skoonheid lê in egtheid, geloof en die storie wat jy dra. Ek wil vroue inspireer om hulself met selfvertroue en doel te omhels.
Ja/Nee, ek het al voorheen ingeskryf, maar hierdie keer stap ek met meer groei, selfvertroue en doelgerigtheid in.
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
“Genade” want daarin lê liefde, hoop en nuwe beginne.
3 woorde wat jou goed opsom:
Geloof, Deernis, Doelgerig
