Bianca Bogdanovic
Dorp/Stad waar jy woon:
Krugersdorp
Beroep:
Huisvrou
Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:
Hi julle
Ek gaan die afgelope 18 maande deur ń baie moeilike tyd, fissies & emotionally
Oktober 2024 het ek baie ń erenstige nek operesie gehaad waar ek basies verlam kon gewees het, van daar af het daar baie hartseer my pad langs gekom en ek het besef hoe dankbaar ek is om te kan loop en net normale dag tot dag aktiwiteite doen.
Ek voel tussen kinders groot maak, dag tot dag uitdaagings en my besering het ek so bietjie van myself verloor en vergeet om in die oomblik te wees en lewe te geniet. Alles het my eweskielik angstig gemaak. Alles is altyd net so gejaag. Mens wardeer regtig eers iets as dit weg is.
Ek is ook besig om te skei & dit was nooit deel van my lewensplan nie, maar glo vas alles gebeur vir ń rede.
Ek het storie om te vertel en glo ek kan inspirasie wees vir ander vrouens. Ons as vrouens is baie sterker as wat jy dink en niks is onmoontlik nie.
Ek het beslis engeltjies wat my beskerm & baie goeie familie en vriende wat my bystaan in die tyd wat mens meeste nodig het.
Na baie trane, is ek weer aan die gang en probeer die stukkies optel een dag op ń slag. Ek het nie 10
Jaar plan nie, maar korter “goals” vir reg nou.
Ek kan weer normaal oefen en is elke dag dankbaar om net te kan opstaan en normale goed met my kindertjies te doen.
Ek is dankbaar vir alles klein en groot en meeste van alles om gesond te wees & dankbaar vir die Amazing mense in my lewe.
Ek sien uit om nuwe dinge te probeer wat my ongemaklik maak en opgewonde ok te groei
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
Lekker en Ougat
3 woorde wat jou goed opsom:
Lojaal, Eerlik, Sterk
