Bernike van der Walt

Dorp/Stad waar jy woon:

Pretoria

Beroep:

Onderwyser

Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:

Soos elke persoon voel Ek het ons ‘n storie om te deel. En Ek voel my storie moet gehoor word en indien dit nie diè jaar is nie – dan hopelik wel in diè toekoms.
Ek glo sterk dat elke vrou se storie vertel moet word. In my ervaring voel Ek hoe meer mense hulle storie en passie deel hoe meer inspireer dit ander om te weet dat hulle nie alleen is nie!

Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:

Waardering

3 woorde wat jou goed opsom:

Geniet diè lewe, Vriendelik, Omgee-hart

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media