Bernice Armstrong

Dorp/Stad waar jy woon:

Potchefstroom

Beroep:

Verpleegster

Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:

My Ma, oók genaamd Sarie, is die inspirasie agter my inskrywing. Sy is die hart van my storie en hier op die Platteland, het ons weer vreugde gevind.

Elke vrou se gesig dra ’n storie. Ek herken die seer agter ’n glimlag, want ek ken dit self.

As ’n ICU Suster is dit ’n voorreg om naby mense se seer te staan — om daar te wees wanneer asem min raak en hoop broos voel.

Daarom maak ek my hart oop vir die eerste keer vir Sarie Voorbladgesig 2026. Daar is altyd hoop, daar is lig, hiérvan kan ek getuig.

Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:

Besonders

3 woorde wat jou goed opsom:

Sprankelend, Dapper, Sagmoedig

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media