Berna Seddon

Dorp/Stad waar jy woon:

Pretoria

Beroep:

Project Planner

Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:

Hi my naam is Berna Seddon.
Ek is 'n ma met 5 kinders en 'n vrou meer as verlief op my man Ian.
Ek is asook die Founder en CEO van PSS-Planners.
Ek word hierdie jaar 50 en ek het myself gevind in my dertigs en het baie hard gewerk om my familie te ondersteun.
Ek wil graag vir SARIE Voorbladgesig se nuwe voorbladgesig wees, omdat ek vir vrouens wil wys hoe 'n vrou steeds na hulle self kan kyk en steeds 'n familie van sewe kan beheer.

SARIE is ook my liefde vir kalm tyd en ek kan nooit op hou die bladsy draai nie!

Dankie vir hierdie inspireerende geleentheid vir 'n kaans om die volgende SARIE Voorbladgesig te wees!

Kan nie wag om van julle te hoor nie!
Lekker aand,
Berna Seddon.

Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:

donker bruin

3 woorde wat jou goed opsom:

Druiwend, liefdevol, Passievol

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media