Berdine Vorster
Dorp/Stad waar jy woon:
Faerie Glen, Pretoria
Beroep:
Administrateur
Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:
Ons leef in ’n tyd waar vroue dikwels oor dieselfde kam geskeer word, waar daar soveel standaarde en verwagtinge is waaraan jy moet voldoen om as “waardig” beskou te word deur die wêreld.
Maar hoe waardevol is dit nie om deel te kan neem aan ’n platform waar jou uniekheid raakgesien en gevier word nie? ’n Plek waar jy, ongeag waar jy jouself in jou lewe bevind, aangemoedig en geïnspireer kan word om die beste weergawe van jouself te wees.
Ek het in 2012 ingeskryf.
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
Genade
3 woorde wat jou goed opsom:
Georganiseerd, Stil, Vriendelik
