Beatrix Janse Van Vuuren
Dorp/Stad waar jy woon:
Benoni
Beroep:
Besigheid saam my man
Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:
Ek is eerlik as ek sê ek toets die water. Nou en dan as iets oor my pad kom wil ek ook probeer. As ek hoor van iets waar ek mooi gemaak word ens. Elke vrou wil n aspoestertjie wees of erkenning kry. Ek het nog nooit ingeskryf nie.
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
Aai
3 woorde wat jou goed opsom:
Liefdevol, Omgee, Vreugdevol
