Beatrix Bissett
Dorp/Stad waar jy woon:
Port Alfred
Beroep:
Boekhouer / Eiendoms bestuur
Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:
Ek het voorheen ingeskryf en was al onder die top 35. Ek glo dis elke vrou se droom om op Sarie se voorblad te wees, en ek glo aanhouer wen.
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
Lekker
3 woorde wat jou goed opsom:
Avontuurlustig, Behulpsaam, Gelukkig
