Ashlin Williams
Dorp/Stad waar jy woon:
Kaapstad
Beroep:
Dans Juffrou
Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:
Die is my heel eerste keer wat ek inskryf. Rede hoekom ek in skryf vir Sarie is omdat ek glo, elke vrou het ’n unieke storie wat die moeite werd is om gesien en gehoor te word. Vir my gaan dit nie net oor uiterlike skoonheid nie, maar oor wie jy is, waar jy vandaan kom en waarvoor jy staan.
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
Genade
3 woorde wat jou goed opsom:
Passievol, Geseënd, Sag
