Arnice Spies
Dorp/Stad waar jy woon:
Wellington
Beroep:
Gr. R & RR Onderwyserres
Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:
Hoekom skryf jy in vir SARIE-voorblad gesig:
Ek wil Vrouens ys dat mooi verder strek as hoe jy lyk. Mooi is hoe jy voel en jy ander mense laat voel.
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
Baljaar
3 woorde wat jou goed opsom:
Borrelend, goedhartig & Geduldig.
