Arne De villiers
Dorp/Stad waar jy woon:
Centurion
Beroep:
Nael Tegnikus
Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:
Ek skryf in omdat ek vir baie lank gevoel het ek sal nooit goed genoeg wees nie of mooi genoeg wees nie om in te kan skryf nie. Ek het 2023 Ingeskryf vir ‘n TV reeks vir my tande en was bevoorreg om dit te kon doen.
Ek het ook ‘n ongelooflike goeie ondersteunings netwerk my man en groep vriendinne wat my motiveer om dit te doen sodat ek vir soveel dames daar buite kan wys maak nie saam waardeer jy Moes gaan in jou lewe nie dat enige iets moontlik is as jy in geloof staan.
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
Liefde
3 woorde wat jou goed opsom:
Geloof, Mamma/Vrou wees, Hardwerkend