Anya Taljaard

Dorp/Stad waar jy woon:

Bloemfontein

Beroep:

Bemarker, student, fotograaf

Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:

Ek skryf in omdat ek glo daar is krag in eerlik wees oor waar jy vandaan kom en waarheen jy oppad is. Ek is tans op ’n reis van groei en selfontwikkeling, en werk daaraan om drome waar te maak wat lank in my hart lê. Ek het baie geleer oor myself – oor deursettingsvermoë, geloof, en hoe belangrik dit is om aan jouself ’n tweede kans te gee. Sarie is vir my ’n tydskrif wat vroue in al hul fases van die lewe vier, en dit sal vir my ’n eer wees om deel daarvan te wees. As my storie iemand anders kan inspireer om ook in haarself te glo, dan is dit vir my genoeg.

Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:

Liefling

3 woorde wat jou goed opsom:

Empaties, Saggeaard, Positief

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media