Ansche Gericke

Dorp/Stad waar jy woon:

Kaapstad

Beroep:

Sentrum koördineerder

Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:

Ek het al 2 keer ingeskryf. 3rd time lucky glo ek. My lewe het al baie skewe draaie geloop met my. Val en opstaan. Ek wil vir vrouens daar buite wat ook deer seer en swaarkry gaan wys maak nie saak wat op jou pad kom nie jy kan weer opstaan en jy kan weer lag en vreugde vind in die klein dinge van die lewe.

Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:

Spontaan

3 woorde wat jou goed opsom:

Omgee, Ambisieus, Eerlikheid

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media