Anri Retief
Dorp/Stad waar jy woon:
Pretoria
Beroep:
Kandidaat Prokureur
Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:
As ek nie nou die kans vat nie, gaan ek nooit nie.
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
Asseblief
3 woorde wat jou goed opsom:
Rustig, Aanpasbaar, Slimmerig