Annemie van Staden
Dorp/Stad waar jy woon:
Rustenburg
Beroep:
Salon Eienaar
Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:
My 2 pragtige dogters Jannicke en Zannerie is my inspirasie om in te skryf vir SARIE Voorbladgesig. Hulle leer my om voluit te leef en nuwe dinge te probeer elke dag. Dit is vir my nie oor die kompetisie nie maar om ander vroue te kan inspireer om elke dag iets nuut te probeer en voluit te leef💗
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
Aitsa!
3 woorde wat jou goed opsom:
Gedrewe, Liefdevol, Sterk
