Annelize Gericke

Dorp/Stad waar jy woon:

Durbanville

Beroep:

Fisioterapeut

Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:

Eerste maal inskrywing.
Ek het 17 maande gelede bariatriese chirurgie gehad en 53 kg verloor – my tyd om te BLOM het gekom.
Ek glo jou uiterlike is n weerspieeling van wat binne in jou gebeur en dat die lig en Lig binne jou vir ander n seening kan wees.
Ek wil ander inspireer deur die deurbrake wat ek in my lewe beleef en n verhaal van hoop wees en deursettingsvermoe.
Ek moes hard werk aan mure afbreek wat ek oor die jare om my gebou het, mag dit n verhaal van hoop wees vir iemand ander!

Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:

Veerkragtigheid

3 woorde wat jou goed opsom:

Ruimhartig, Lojaal, Lewenslustig

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media