Anna-Maré Lotz

Dorp/Stad waar jy woon:

Cape Town

Beroep:

Bestuursrekenmeester

Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:

Dit is my droom op die voorblad van 'n tydskrif te verskyn. Met vele aanmoediging van familie en vriende het ek besluit dis nou of nooit. Wie nie waag nie wen nie!

Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:

Kerjakker

3 woorde wat jou goed opsom:

Bedagsaam, Eerlik, Betroubaar

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media