Anke Richter
Dorp/Stad waar jy woon:
Bela-Bela
Hoekom skryf jy in vir SARIE Nuwe Gesig?:
Ek skryf in vir “Sarie Nuwe Gesig” omdat ek ‘n passie en dryf het om ‘n betekenisvolle impak in die samelewing te maak. Deur harde werk en toewyding het ek 'n sterk fondament in die model industrie gebou en ek is gretig om my loopbaan na die volgende vlak te neem. Hierdie kompetisie bied 'n unieke geleentheid om my vaardighede ten toon te stel, blootstelling te kry en deel te wees van 'n platform wat ander inspireer en bemagtig – so wil ek ook ander help om hul stem te kry.
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
"Eendag" – Dit is nie net 'n beskrywing van ons lewenspad voorentoe nie maar 'n verwagting waar stilte harder praat as woorde. Die oomblikke wat vir jou voorlê, liefde, hartseer of vreugde. Dit wat die Here spesiaal net vir jou beplan.
3 woorde wat jou goed opsom:
Hartsmens, Lewenslustig, Hardwerkend