Anke Kilian
Dorp/Stad waar jy woon:
Graaff-Reinet
Beroep:
Klerk
Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:
Ek het al voorheen ingeskryf.
As ñ klein,kaalvoetkind karoo dogtertjie was ek nog altyd gelukkig voor die kamera.
Dit gaan vir my meer as net ñ voorblad,maar ook om jonger meisies en vrouens daar buite te inspireer.
Dat jy moet weet jy maak saak , jou menswees maak saak en dat jy genoeg is.
Lig jou ken en skyn jou liggie.
Ook om Jesus se liefde uit te straal en dat jy altyd jou fokus op God sal hou.
Jy is perfek geskape in sy beeld, straal dit uit vir die wêreld daar buite en dra dit met trots in jou hart. Om ñ boodskap te kan uitbrei en die wêreld nog beter kan maak.
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
Knypkoek
3 woorde wat jou goed opsom:
Doelgerig, Eerlik, Spontaan
