Anke Kilian

Dorp/Stad waar jy woon:

Graaff-Reinet

Beroep:

Verkoops dame

Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:

Die klein meisie binne my wou nog altyd op ń tydskrif se voorbald wees,en wat beter as Sarie tydskrif.
Dit is vir my meer as net ń voorbald op ń tydskrif,dit is vir my om dames daar buite te imspireer en my storie te kan deel wat ń verskil in hulle lewens kan maak.
Om selfvertroue op te bou en jou persoonlikheid te kan uitleef en die wêreld kan wys wat binne en buite in jou is.
Om liefde en positiweit te kan uitstraal en wys hoeveel talent God jou werklik gegee het en dit met albei hande aan te gryp en Sy liefde uistraal.

Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:

Koeksister

3 woorde wat jou goed opsom:

Vrygewig, Sag, Droom

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media