Anke Castelyn
Dorp/Stad waar jy woon:
Pretoria
Hoekom skryf jy in vir SARIE Nuwe Gesig?:
Ek skryf in vir Sarie Nuwe Gesig omdat ek myself wil uitdaag, nuwe gelenthede wil ontdek en meer selfvertroue wil bou. Dit is vir my meer as net n kompetisie, dit gaan daaroor om te groei, nuwe mense te ontmoet en my unieke persoonlikheid te wys. Ek wil wys dat ware skoonheid ook oor selfvertroue, deursettingsvermoë en egtheid gaan. Hierdie ervaring sal my help om an persoon te ontwikkel en my drome groter te droom. Nee, ek het nog nie voorheen vir Sarie Nuwe Gesig ingeskryf nie. Hierdie is my eerste keer en ek sien dit as n opwindende nuwe uitdaging en geleentheid om myself beter te leer ken en nuwe ervarings op te doen.
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
Kaalvoet – dit laat mens aan vryheid en somer dink
3 woorde wat jou goed opsom:
Liefdevol, Passievol, Vriendelik
