Anke Brand

Dorp/Stad waar jy woon:

Worcester

Beroep:

Werk op die oomblik as n barista.

Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:

Ek skryf in by Sarie Voorbladgesig, omdat ek op n punt van my lewe is waar ek reg is vir n avontuur. Iets nuut, iets anders. Ek het nog altyd met my selfbeeld gesukkel, al van vroe tiener jare. Na jare van harde werk, voel ek eiteindelik gemaklik in my eie vel. My ma se nog altyd vir my dat ek n mooi meisie is en ek moet n kaans vat, vandag doen ek dit.

Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:

pikkewyn

3 woorde wat jou goed opsom:

vriendelik, empaties, kreatief

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media