Anja van Zyl
Dorp/Stad waar jy woon:
Wellington
Beroep:
Verteenwoordiger
Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:
Hierdie jaar het ek 40 geword en as vrou en mamma wil ek wys dat drome nog kan uitgeleef word.
Om gekies te word vir die gewildste voorbladgesig kompitiese sal 'n groot voorreg wees.
As geskenk aan myself doen ek iets waarvan ek al lank droom en dis skryf ek in vir Sarie voorbladgesig kompitiesie.
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
lief
3 woorde wat jou goed opsom:
Opreg, Lojaal, Liefdevol