Anja Lamprecht
Dorp/Stad waar jy woon:
George
Beroep:
Leefstyl, geboorte en trou fotograaf
Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:
Ek het op universiteit ingeskryf rondom 2014/15 rond en het nie iewers gekom nie. Intussen het ek baie gegroei as mens. My eie loopbaan opgebou as fotograaf, getrou en 3 pragtige kinders gekry. Ek voel op die stadium dat ek iets vir myself wil doen, ek voel of ek myself bietjie verloor het in al die rolle wat ek moet vertolk in my daaglikse lewe. Ek het dit goed gedink om myself uit my gemaksone te haal en in te skryf. Miskien kry ek dit reg om iemand soos ek te inspireer om dieselfde te doen.
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
Lekker
3 woorde wat jou goed opsom:
Lojaal, Introvert, Kreatief
