Anita Deysel
Dorp/Stad waar jy woon:
Bloemfontein
Beroep:
Ek is tans n eerste jaar student by FBI Chef skool
Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:
Ek skryf in vir Sarie Voorbladgesig omdat my ma my uitgedaag het en altyd se:"Wie nie waag nie, sal nie wen nie" en toe het ek besluit, hoekom nie? Ek love n goeie uitdaaging en geniet dit om myself bietjie uit my gemaksone te druk. Ons koop elke maand n Sarie, so dit voel ekstra spesiaal om nou self n kans te vat en dalk deel te wees daarvan. Ek doen dit nie net om te wen nie,maar ook vir die fun, die ervaring en om te bewys dat n mens nooit moet bang wees om iets nuuts te probeer nie.
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
Kolwyntjie
3 woorde wat jou goed opsom:
Droomvanger, Passievol, Liefdevol
