Anika Swift
Dorp/Stad waar jy woon:
Bellville, Cape Town
Beroep:
Produk Ontwerper
Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:
Ek het nog altyd daarvan gedroom om ’n model te wees, maar het meestal my kreatiewe en handewerk-pad gekies. Nou dat ek die geleentheid het, wil ek dit met albei hande aangryp en myself uit my gemaksone druk. Ek glo ek bring nie net ’n voorkoms nie, maar ook ’n kreatiewe oog en unieke perspektief.
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
grondboontjiebotter
3 woorde wat jou goed opsom:
kreatief, hardwerkend, Vriendelik
