Anika le Roux

Dorp/Stad waar jy woon:

Middelburg

Beroep:

Kandidaat Prokureur

Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:

Ek skryf vandag in omdat dit altyd op my hart lê om nuwe aktiwiteite aan te pak en om mense te probeer inspireer en nader aan God te lei. Ek het nog nie voorheen ingeskryf nie.

Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:

Ontsagwekkend

3 woorde wat jou goed opsom:

Observerend, Vriendelik, Geduldig

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media