Anika Lamont

Dorp/Stad waar jy woon:

Tosca Noord Wes

Beroep:

Admin dame

Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:

Ek weet ek is geroep vir groot goed en dat ek `n storie het om te vertel. Ek het `n hele paar jaar terug ook ingeskryf. Intussen het ek `saam met my man gaan boer vir `n jaar in Amerika en ook `n ma geword van twee kinders. Ek kyk terug in dankbaarheid dat daardie weergawe van my nie die voorblad gehaal het nie. Daar moes eers `n` paar lewenslesse geleer word om die vrou te vorm wie ek vandag is. Nou is ek gereed om my storie met die land te deel.

Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:

Huislik

3 woorde wat jou goed opsom:

Gedrewe, Spontaan, Borrelend

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media