Anika Fourie

Dorp/Stad waar jy woon:

Cape Town

Beroep:

Onderwys

Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:

Ek het nog nooit ingeskryf nie, maar ek het hierdie jaar gevoel dis nou my tyd. Ek is iemand wat sukkel met selfbeeld en ek sal altyd vir my kinders sê hoe pragtig hulle van binne en buite is en ek wil maar eintlik net vir myself bewys dat my mooi binneste ook na die buitenste uitstraal.

Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:

Waterhoender

3 woorde wat jou goed opsom:

Liefdevol, Omgee, Gaaf

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media