Anika Burger

Dorp/Stad waar jy woon:

Moorreesburg

Beroep:

Fotograaf

Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:

Ek skryf in vir Sarie Voorbladgesig omdat ek glo in egtheid en die krag van ware stories. Vir my gaan dit nie oor hoe n mens lyk nie, maar oor wie jy is en wat jy uitdra. Ek wil wys dat skoonheid le in opregtheid, sagtheid en die manier hoe ons ander mense laat voel. As fotograaf sien ek daagliks hoe waardevol elke persoon se storie is, en ek wil dit ook self uitleef om ander te inspireer om hulself met trots en selfvertroue te wees.

Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:

Magtag

3 woorde wat jou goed opsom:

saggeaard, Blond, passievol

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media