Anice de Jager
Dorp/Stad waar jy woon:
George
Beroep:
Eiendomspraktisyn/Kliënte verhoudings beampte/Model
Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:
Daar is iets aan die onbekende wat opwinding bring. Ek sien die as 'n geleentheid om my horisonne te verbreed. As 'n model vind ek vreugde daarin om voor die kamera te wees en ander se kunswerke ten toon te stel, terselfde tyd leef ek een van vele passies uit. Om as SARIE Voorbladgesig gekies te word kry jy die geleentheid om met 'n wonderlike span te werk en die voorreg om jou passie te deel met jou land.
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
Wonderlik
3 woorde wat jou goed opsom:
Spontaan, Optimisties, Eerlik
