Angelique van Tonder
Dorp/Stad waar jy woon:
Silverton | Pretoria
Beroep:
Werk nie tans nie
Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:
Ons almal ken daardie stemmetjie van "Nie goed genoeg nie" so vir my om in te skryf vir so iets, is nogals groot en heeltemal uit my gemaksone. Maar ek voel, wie nie waag nie sal nie wen nie.
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
Liefde
3 woorde wat jou goed opsom:
Lojaal, Skerp, Veelsydig