Angelique Faul

Dorp/Stad waar jy woon:

Boksurg

Beroep:

Ma

Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:

Om te wys dat ek gewoon is, maar ook sterk. Ek wil graag my storie vertel. Ek is ‘n tuisbly ma en ek doen tuisonderrig met my seun. Ek word 40 die jaar& dit voel of ek nou ‘n nuwe era betree. Dit sal so voorreg wees om my storie te vertel – ek het bullimia oorwin toe ek 19 was. Ek het ‘n rugoperasie ondergaan en dis ‘n wonderwerk dat ek leef. Daar was komplikasies. Ek is ‘n prokureur, maar ek het besluit om vir ‘n rukkie ‘n net ‘n mamma te wees.

Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:

Lief

3 woorde wat jou goed opsom:

Sterk, Gewoon, Aanpasbaar

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media