Angelique Chatwind

Dorp/Stad waar jy woon:

Klerksdorp

Beroep:

Tuisteskepper

Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:

Ek skryf in vir die Sarie Voorbladgesig omdat ek glo elke vrou het 'n unieke storie en skoonheid wat gedeel moet word – en ek wil graag ander inspireer met myne.

Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:

My gunsteling Afrikaanse woord is "liefde" – dis eenvoudig, maar dra soveel krag, warmte en betekenis.

3 woorde wat jou goed opsom:

Warmhartig, Lojaal, Empaties

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media